Die Gemeente se werksaamhede is afhanklik van lidmate se getroue bydraes, sodat ons die Koninkryk kan bly bou. Daar is ook verskeie projekte en fondsinsamelings wat ondersteun kan word.
Indien jy ‘n finansiële bydrae tot die gemeente wil maak, kan dit dmv ‘n elektroniese oorbetaling gedoen word. As verwysing, gee asb jou naam en van en waarvoor betaling is. Bewys van betaling kan aan finansies@westergloed.co.za gestuur word indien nodig.
Jy kan ook ‘n debietorder voltooi en terugstuur na bg. eposadres.
Bankbesondehede
ABSA Nelspruit
Takkode:632 005
Rek Naam: Ned Geref Kerk Nelspruit Westergloed
Rek No: 107 058 0086
Tipe Rek: Lopend (Tjek)
Indien u die “Zapper APP” reeds op u foon afelaai het kan u net ons QR kode skandeer en so ‘n inbetaling in ons rekening maak.
Daar is by beide voordeure ‘n bordjie met ons QR kode en die QR kode op die webblad (regs) kan ook gebruik word indien voel om u dank-offer so by te dra.
‘n Kaartfasiliteit is ook in die kerkkantoor beskikbaar. ‘n Debietorder kan ook in die kantoor geteken word.
