Westergloed Westergloed Westergloed
Navigation
  • Tuisblad
  • Wie is ons ?
  • Hoe werk dit hier?
    • Nuwe Lidmate
    • Doopgeleenthede
    • Opdatering van lidmaatinligting
    • Huwelike
    • Begrafnisse
    • Gedenkmuur
  • Erediens en Kategese Inligting
  • Finansiële Bydraes
  • Kontak ons

Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. 2 KORINTIËRS 9:6 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Efésiërs 2:8-9 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Romeine 6:23 Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Johannes 10:10

Belydenisklas Program

Daar word deurentyd geleenthede aangebied vir die aflê van Volwasse Belydenis van Geloof. Indien jy nie voorheen die stap geneem het nie en graag wil, kontak die kerkkantoor vir meer besonderhede.

Volwasse Belydenis van Geloof

Daar word deurentyd geleenthede aangebied vir die aflê van Volwasse Belydenis van Geloof indien jy nie voorheen die stap geneem het nie. Kontak die kerkkantoor vir meer besonderhede. Ons benodig jou doopbewys of indien jy nog nie gedoop is nie, sal jy tydens belydenisaflegging gedoop word. Belydenisklasse vind plaas oor ‘n tydperk van ongeveer 6 weke, een uur per week, waarna die groepie volwassenes Belydenis van Geloof kan aflê tydens ‘n erediens.
Kontak Ds Marius Swart vir meer inligting.

  • Bedieninge
  • Belydenisaflegging
  • Dokumente
  • Almanak
  • Fotos
  • Facebook
Wester Gloed 2019 - Website Design and Hosting by Infinity Focus