Erediens: 08:30
Ons erediens het ‘n meer formele aanslag in terme van liturgie en musiek alhoewel dit nie ‘n stywe of tradisionele erediens is nie
Kinderkerk (3 jaar- graad 6): 08:30
Die kinderkerk vind gelyktydig met die oggenddiens plaas. Dit dien as ‘n erediens op kinders se vlak en sluit hul kategese in. Die kinderkerklokale is tussen die kerkgebou en Kerkkantoor geleë.
Groepe word soos volg ingedeel:
- Peuters (3-4 jaar)
- Kleuters (5-6 jaar)
- Graad 1-3
- Graad 4-6
Conexus (graad 7 – 11) & Belydenisklas
Die Conexus- en belydenisklasgroepe kom na afloop van die erediens bymekaar