Westergloed Westergloed Westergloed
Navigation
  • Tuisblad
  • Wie is ons ?
  • Hoe werk dit hier?
    • Nuwe Lidmate
    • Doopgeleenthede
    • Opdatering van lidmaatinligting
    • Huwelike
    • Begrafnisse
    • Gedenkmuur
  • Erediens en Kategese Inligting
  • Finansiële Bydraes
  • Kontak ons

Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. 2 KORINTIËRS 9:6 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Efésiërs 2:8-9 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Romeine 6:23 Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Johannes 10:10

Vorms/ Dokumente: Die volgende kan afgelaai of besigtig word by die volgende “Aanhangsels” (Attachments)

  • Nuwe lidmate/ intrekkersvorm.
  • Opdatering van lidmaatinligting
  • Debietorder aftrekking.
  • Doopaansoek: Afd A (Doopregistrasie van kind)
  • Doopaansoek: Afd B (Geloofsreis van elke ouer)
  • Aansoek vir die aflegging van volwasse belydenis

Bankbesondehede:

ABSA Nelspruit
Takkode:632 005
Rek Naam: Ned Geref Kerk Nelspruit Westergloed
Rek No: 107 058 0086
Tipe Rek: Lopend (Tjek)

Kantoorure: Maandae tot Vrydae: 07:30 – 13:00

E-Pos: admin@westergloed.co.za

Telefoon

Tel: 013 741 1355
Sel: 082 335 4435

Facebook: www.facebook.com/ng.westergloed

Fisiese Adres:
Koraalboomlaan 36
West Acres
Nelspruit
1200

 

Indien u die “Zapper APP” reeds op u foon afelaai het kan u net ons QR kode skandeer en so ‘n inbetaling in ons rekening maak. Daar is by beide voordeure ‘n bordjie met ons QR kode en die QR kode op die webblad (regs) kan ook gebruik word indien voel om u dankoffer so by te dra.
‘n Kaartfasiliteit is ook in die kerkkantoor beskikbaar.
‘n Debietorder kan ook in die kantoor geteken word

Ons wil baie graag van julle hoor. Enige navrae, idees, voorstelle of kommentaar sal baie waardeer word
Kontak ons asseblief aanlyn

GPS-koördinate: -25.480351, 30.957640

  • Bedieninge
  • Belydenisaflegging
  • Dokumente
  • Almanak
  • Fotos
  • Facebook
Wester Gloed 2019 - Website Design and Hosting by Infinity Focus