Westergloed Westergloed Westergloed
Navigation
  • Tuisblad
  • Wie is ons ?
  • Hoe werk dit hier ?
    • Nuwe Lidmate
    • Doopgeleenthede
    • Opdatering van lidmaatinligting
    • Huwelike
    • Begrafnisse
    • Gedenkmuur
  • Erediens en Kategese Inligting
  • Finansiële Bydraes
  • Algemene Kontak en Bankbesonderhede
  • Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. 2 KORINTIËRS 9:6
  • Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Efésiërs 2:8-9
  • Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Romeine 6:23
  • Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Johannes 10:10

Van tyd tot tyd het ons nodig om u inligting op Westergloed se databasis op te dateer. As ons jou korrekte inligting het sal jy baie gereeld ‘n SMS of ‘n e-pos ontvang wat die moderne en effektiewe wyse is waarop ons kan kommunikeer. Indien jy nie van ons enige boodskap-pe kry nie is daar moontlik foute. Ons het waarskynlik nie jou naam op ons databasis nie of enige van jou korrekte kontakbesonderhede nie

Help ons asseblief om goeie administrasie en kommunikasie te hê en ons kerkkantoor se taak te vergemaklik.

Gebruik asseblief ‘n paar minute om die onderstaande vrae te voltooi om ons behulpsaam te wees met die opdatering van u inligting

  • Bedieninge
  • Belydenisaflegging
  • Dokumente
  • Luister (preke)
  • Almanak
  • Foto’s
  • Facebook
Wester Gloed 2019 - Website Design and Hosting by Infinity Focus