-
Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. 2 KORINTIËRS 9:6
-
Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Efésiërs 2:8-9
-
Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Romeine 6:23
-
Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Johannes 10:10
Die gedenkmuur bied die geleentheid om die as van jou naasbestaande in ‘n nissie in die muur te plaas. Die nissie kan gekoop word met ‘n graniet gedenksteentjie en blomhouertjie wat aan die voorkant van die nissie geplaas word.
2 Persone se kissies met as kan in die nissie geplaas word. U kan ook ‘n nissie vooraf bespreek en betaal vir latere gebruik.
Kontak asb die kerkkantoor vir verdere inligting.
Tariewe:
Lidmate : Nissie met gegraveerde granietdeksel (gedenksteentjie) – R2 000
Nie-lidmate : Nissie met gegraveerde granietdeksel (gedenksteentjie) – R2 500